AFGRI
BEAN
08 Me
-
8544,4
70,40
CORN
08 Me
-
3632,60
38,60
SOYA
08 Me
-
8850
-19,00
SUNS
08 Me
-
8900
-38,00
WEAT
08 Me
-
6330
-67,00
WMAZ
08 Me
-
4990
-135,00
YMAZ
08 Me
-
4110
-64,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Apr
-
154,06
0,00
Ave Wool - RWS
26 Apr
-
171,85
0,00
Beeste A2/3
26 Apr
-
54,73
-0,19
Beeste AB2/3
26 Apr
-
51,51
-1,39
Beeste B2/3
26 Apr
-
43,55
-1,31
Beeste C2/3
26 Apr
-
43,03
0,18
Bevrore Hoender
26 Apr
-
35,25
0,57
Bokkies (onder 30 kg)
26 Apr
-
49,36
-0,07
Bokooie
26 Apr
-
44,55
1,09
Feeder Lamb (Dual Purpose)
26 Apr
-
37,65
-1,32
Groot (meer as 40 kg)
26 Apr
-
48,74
0,38
Hoender (IQF)
26 Apr
-
31,62
0,57
Medium (30-40kg)
26 Apr
-
46,21
1,84
Mohair
16 Apr
-
401,17
0,00
Pork Average
26 Apr
-
31,31
0,75
Poultry Average
26 Apr
-
34,06
0,49
Sheep A2/3
26 Apr
-
82,98
0,98
Sheep AB2/3
26 Apr
-
75,47
10,59
Sheep B2/3
26 Apr
-
55,1
0,87
Sheep C2/3
26 Apr
-
55,51
0,86
Spekvarke
26 Apr
-
30,42
0,09
Varkwors
26 Apr
-
23,78
0,00
Vars Hoender
26 Apr
-
35,32
0,34
Vleisvarke
26 Apr
-
30,86
0,08
Weaners (200-250kg)
26 Apr
-
32,23
0,08
Deel

Oorsese optrede teen plaasmoorde bepleit

Internasionale optrede oor plaasmoorde in Suid-Afrika is in Australië en in België bepleit.

Die kwessie van Suid-Afrikaanse plaasmoorde en-aanvalle is vandeesmaand aan internasionale gehore in die hoofstede van België en Australië voorgehou.

In Brussel het die Unrepresented Nations and Peoples Organisation (UNPO) 'n resolusie van die VF Plus oor plaasmoorde aanvaar.

En in Perth het die gehoor by die 15de internasionale simposium van die Wêreldgenootskap van Slagofferkunde op Dinsdag, 7 Julie, na 'n AfriForum-voorlegging oor plaasmoorde geluister.

Dr. Pieter Groenewald, voorsitter van die VF Plus, “het die UNPO-kongres toegespreek oor gewelddadige aanvalle en moorde wat die landbougemeenskap as strategiese minderheid teiken,” lui 'n verklaring deur die party.

“Die UNPO gaan nou 'n beroep doen op die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie om sy ondersoekverslag oor plaasaanvalle uit te reik, en die Verenigde Nasies se menseregtekommissaris gaan gevra word om dit te aangeleentheid te ondersoek.

“UNPO het ook onderneem om Suid-Afrika se Regering te versoek om plaasaanvalle tot prioriteitsmisdaad te verklaar.”

Me. Lorraine Claasen, AfriForum-navorser, het in Perth in haar voorlegging gepraat oor navorsing oor plaasaanvalle wat 50 gevallestudies ingesluit het.

“Ons hoop om betekenisvolle internasionale bewusmaking rakende plaasaanvalle te bereik en dat die wêreld notisie sal neem met betrekking tot die wreedaardighede wat teen hierdie Suid-Afrikaners gepleeg word.

“Dit is noodsaaklik om die boodskap aan die buitewêreld te stuur dat, sedert 1990, 3 542 plaasaanvalle aangeteken is en dat 1 747 moorde in dié aanvalle gepleeg is.

“Die felheid van die probleem kan nie langer ongesiens verbygaan nie,” het Claasen luidens 'n verklaring van dié burgerregte-organisasie gesê.

Die verhouding waarteen Suid-Afrikaanse boere vermoor word, is bereken as 132,8 per 100 000 per jaar, teenoor die algemene nasionale moordverhouding van 32 per 100 000, en die gemiddeld elders ter wêreld van sowat 7 per 100 000.

Sowat 'n week voor Claasen se voorlegging het AfriForum en die TLU SA bekend gemaak dat daar van Januarie tot Junie vanjaar 27 plaasmoorde en 116 plaasaanvalle was en dat aksies om dit te bestry, uitgebrei word.

Mnr. Ernst Roets, adjunk- uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê plaasmoorde moet voorrang geniet weens die frekwensie en brutaliteit daarvan, boere se rol as werkgewers en voedselverskaffers, en die ligging van plase waar die aanvalle plaasvind.

Volgens mnr. Henk van de Graaf, assistent-hoofbestuurder van die TLU SA, sal internasionale druk op die Regering toegepas moet word totdat hy sy steun gee. “Hulle moet tot daadwerklike aksie geforseer word,” het hy luidens 'n verklaring van die twee organisasies gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Stem
Landbou.com beplan ’n reeks oor besproeiing. Oor watter onderwerp(e) sal jy meer wil lees?
Kies asb. 'n opsie Oeps! 'n Fout het ingesluip. Probeer asb. weer.
Resultate
Energieverbruik en besparing (sonkrag, automatisering en ander planne)
34% - 28 stemme
Laevolumebesproeiing (drip- en mikrobesproeiing)
20% - 16 stemme
Filtrasie-oplossings
7% - 6 stemme
Kapitaal en finansies: Hoe laat ek somme klop?
17% - 14 stemme
Diefstalbekamping
11% - 9 stemme
Spuitpakkette, watertoediening en druppelverspreiding in spilpuntbesproeiing
7% - 6 stemme
Ander idees? Los enige tyd kommentaar
4% - 3 stemme
Stem
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.57
-0.3%
Rand - Pond
23.21
-0.2%
Rand - Euro
19.95
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Platinum
977.35
-0.2%
Palladium
954.90
-2.0%
Goud
2,313.04
-0.0%
Silwer
27.34
+0.3%
Brent-ruolie
83.16
-0.2%
Top-40
70,939
+0.2%
Alle aandele
77,177
+0.3%
Hulpbronne 10
60,903
-0.2%
Industriële 25
107,610
+0.4%
Finansiële 15
16,775
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Child of God
Ek is net Gert van Mosselbaai en besit 'n seldsame mengsel van eienskappe wat my opsom as 'n baken van integriteit in 'n wêreld wat dikwels kortpaaie kies bo...
Im as loyal as a soldier but if you hurt me I can be mean like HELL
want ek is baie fun om mee saam te wees lag altyd sien net die posetief in die lewe kyk verby als wat negatief is geniet die lewe. Pyn in die nek soms wat netheid aan betref....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot